Hey, Brink ek is hier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JapieB

Puppy
Joined
Aug 15, 2010
Messages
13
Reaction score
0
Location
Swartklip
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hallo almal. Ek is Japie van Swartklip in Limpopo, so 60 km van SunCity. Geniet die bikery ding baie, veral om ver te ry. Ry nou so amper 4 jaar. Sou net wou ry en ry en ry.... maar n ou moet seker werk en eet ok, ne! Ry meestal teerpad met my vrou. Was al Lesotho, George en Mosambiek (Bilene) toe. Het ongelukkig al my selfvertroue verloor in die sand in Mosambiek - iets wat aandag kort. Eerste keer wat ek op n forum inteken, maar dit wat ek tot dusver gelees en gesien het lyk soos een groot famile. Sien uit daarna om julle ouens te ontmoet.        ...Brink, nogmals dankie vir die puik link...
 
Top