Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Husqvarna 450 TE

    I would like to know is anyone can help me. I have a Husqvarna 450 TE (2006?). I am from Swellendam near Cape Town. I would like to take the bike for a big Serves and also replace all the necessary bearings. My drain plug in the sump is Also cracked and would like to replace it. Where can...
  2. A

    Heeey we have our very own Husky section - nice one

    Husky en sy baas
  3. A

    Just loving his Husky

    Net 'n lekker Sondag oggend ride!
  4. A

    What does the inside of your Garage at home look like??

    Eerste vloer wat nog nie klaar is nie(na 12 jaar) en word toe my fietse se tuiste :biggrin:
  5. A

    What does the inside of your Garage at home look like??

    Parkering met die beste uitsig!
  6. A

    KTM 950 adv fluid of kry nie petrol nie (HELP)

    Dit lyk my dit is die pomp. Hy het donderdag weer met my gaan staan. Toe slaan ek hom net onder by die pomp en toe kry hy weer petrol en toe kom ek by die huis kom. Weet julle miskien by wie in die kaap of somerset wes ek hom kan vat wat my sal kan help net nuwe pomp of die een regmaak?
  7. A

    KTM 950 adv fluid of kry nie petrol nie (HELP)

    As ek hom probeer start dan swaai hy net. Dan los ek hom vir so paar min en het ook die kill swith aan en af gesit. Dan as hy vat , loop hy net so paar sec. dan vrek hy weer. As hy dan vat en ek rev hom , so by die 3de of partykeer 6de keer en ek kan die revs hoog hou dan is hy weer reg. Het al...
  8. A

    KTM 950 adv fluid of kry nie petrol nie (HELP)

    Ek het vandag vir KTM CT gebel. Hulle sê toe ek moet carb en fuel system cleaner by my petrol gooi en kyk of dit sal help. Het die tenke leeg gemaak maar kry nie eindlik vullis daar in nie. Gaan dit maar eers gou probeer. As dit nie werk nie sal ek na die rubbers kyk. Baie dankie vir die raad! ...
  9. A

    KTM 950 adv fluid of kry nie petrol nie (HELP)

    Kan iemand my miskien raad gee?   ??? Ek het my fiets nou al so 6000km gery nadat ek hom met so 30000km gekoop het. Dit gebeur nie baie nie maar het nou al seker so 5 keer gebeur. As ek teen n lang afdraand af ry en los die petrol dan back fire hy baie harder as normaal en dood dan heeltemal...
  10. A

    Afbob is hier

    Die naam komvan toe ons nog gamers was.  :lamer: Counter Strike! o ja. Dis Afbob met n f en nie met n v. Daar is n verskil. En nee, hou nie van underground musiek nie.  :)
  11. A

    Afbob is hier

    Hi. Ek is nuut hier. My naam is De Wet. Afbob kom net al jare saam. Ek is 27 jaar oud en bly net buite Swellendam(R60)op n plaas. Ek ry n KTM 950 adv 2006 en n Husky 450 TE(Speel ding op plaas. Ry maar meestal alleen. Weet nie eindlik van baie mense hier rond wat D/S fietse ry nie. So as...
Top