KTM 950 adv fluid of kry nie petrol nie (HELP)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AfBoB

Puppy
Joined
Sep 7, 2010
Messages
12
Reaction score
0
Location
Swellendam
Bike
KTM 950 Adventure
Kan iemand my miskien raad gee?   ??? Ek het my fiets nou al so 6000km gery nadat ek hom met so 30000km gekoop het. Dit gebeur nie baie nie maar het nou al seker so 5 keer gebeur. As ek teen n lang afdraand af ry en los die petrol dan back fire hy baie harder as normaal en dood dan heeltemal. Dan sikkel ek amper so 10min om hom weer te start. Hy was nou in vir n diens en ek het gevra hulle moet vir my daarna kyk. Hulle het toe die carbs gestel en gesê ek moet kyk of die help. Ek was toe die naweek Tieties baie toe van Swellendam af en net voor die tolhek toe gebeur dit weer. Oppad terug het dit ook gebeur ,maar vir die eerste keer op n gelyk pad teen so 130km/h. Het toe ook die lankste gesukkel om hom weer aan die gang te kry. Sal bly wees as iemand kan raad gee.  ???
 
Top