Ek nie geval nie, die bike het my aangeval :imaposer: :imaposer: Hy was seker ma moeg na die "Hel".
Hand darem weer aan die werk. Ry weer bike......teer..... nog net nie die ja woord gekry vir offroad nie!
My bakkie kan maar nog so bietjie buite slaap, dink nie hy gee om nie! Gaan my dood huil...