Jip die upside down vurke is st en ja dit is n plastiek tank 10l @ 18km/l maak die som jy gaan nie ceres karoo maak met n tenk nie >:( en ja die rims is 18 agter en 21 voor en die suspension is k@k hard daar is ook n TT 600 R dit is n meer offroad mod as die TT 600e. Het kleiner tenk en het n...