Howzit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sardijn

Puppy
Joined
Aug 3, 2011
Messages
17
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS
Hallo Almal
Bakgat om ook te kan deel wees van die lekker forum.
Ek het al die land (en buurlande) platgery met my 1200 GS, maar ek weet vrek min van die meganiese kant van motorfietse. Ek hoop om 'n paar dinge op die forum wys te word...
 
Top