Hi Minzi & Poplap
Baie Baie dankie vir AL die moeite wat julle gedoen het om te gaan kyk na die bike, dit weer te gaan optel, te stoor, die prep werk vir die courier maatskappy en al die oproepe en fotos, dit word opreg waardeer.
Indien ek ooit die geleentheid het om te probeer opmaak, sal ek...