THANK YOU!!!!! MINZI & POPLAP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hooli

Pack Dog
Joined
Oct 26, 2010
Messages
494
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
KTM 690 Adventure
Hi Minzi & Poplap

Baie Baie dankie vir AL die moeite wat julle gedoen het om te gaan kyk na die bike, dit weer te gaan optel, te stoor, die prep werk vir die courier maatskappy en al die oproepe en fotos, dit word opreg waardeer.

Indien ek ooit die geleentheid het om te probeer opmaak, sal ek so maak, alhoewel ek dit nie involle sal kan terug gee nie. :thumleft:
Bike is veilig by my in die motorhuis.
Dit is regtig lekker om te weet n mens kan staatmaak op die WD lede(al het ons nog nooit ontmoet of eers gepraat nie).

JULLE IS "WD" 1000'S.......... :ricky:

Ryno ( aka Hooli )
 
Top