Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Aftermarket Accessories

    Ek het op my 800GS vollengte crashbars van "wild@heart" laat opsit en ook n langer screen van "Ztichnik".Met sy diens by die handelaar sê hul ek moet nou onthou sou die fiets val kan die crashbar mountings onder n stuk van die engine uitbreek en die screen kan die dashbord smelt, terwyl BMW...
  2. S

    Hallo Almal - Steenbok

    Ek is nuut op die forum en wil myself net gou voorstel. Ek bly in Edenburg(Suid Vrystaat) was nou saam met Briv en vriende by die Vd Kloof bash, wat n heerlike party. Ry n 800GS en het die naam Steenbok by Deon gekry nadat ek hom ingelig het oor die baie Steenbokkies oor die pad hie by ons. Sien...
Top