Aftermarket Accessories

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 30, 2010
Messages
3
Reaction score
0
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het op my 800GS vollengte crashbars van "wild@heart" laat opsit en ook n langer screen van "Ztichnik".Met sy diens by die handelaar sê hul ek moet nou onthou sou die fiets val kan die crashbar mountings onder n stuk van die engine uitbreek en die screen kan die dashbord smelt, terwyl BMW bybehore dit nie sal doen nie. Moet ek die goed afhaal? Gee Raad!!

NS: Mag ek op hom ry want my pa was ook nie n BMW nie!  :pot:

Cheers julle Steenbok
 
Top