Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    National Bash ride Report

    kon sweer daai man het gese hulle twee is boeties, dit is net hulle gumste wat verskil ;D
  2. K

    National Bash ride Report

    stoetie is daai man met die shirt nie jou binneste wat jy maar net halfpad deur die dag verloor het nie ;D
  3. K

    National Bash ride Report

    het die dwergie skool jou weer van oggend laat inteken
  4. K

    bike for 7year old

    thanx vir al die hulp,dit moet semi auto wees ,dit gaan sy eerste fiets wees.wil hom nie eerste keer in sy moer laat val nie dan gaan hy nooit weer wil ry nie.sal maar nog soek :ricky:
  5. K

    Die hanslammer se einde. 'n Skaapkop eet by Calvinia

    jan,hein of heimer jammer oor naam verwarring,stoetie het my gisteraand oor n brandewyntjie reggehelp.dodo klink ook nie baie goed nie.sorry pel. :ricky:
  6. K

    bike for 7year old

    ek is opsoek na 50-85cc vir my laaitie.hoop iemand weet van iets ordentliks. thanx
  7. K

    2006 KTM 950 adv S for sale R75 000

    kannie koop sonder pics nie
  8. K

    2005 KTM 950 S MUST GO!!!!

    baie mooi,ek maak n offer van r75000.00 dit is die retail prys
  9. K

    SOLD!!!: *2005 KTM 950 ADVENTURE S* REDUCED TO R62K!!!! MUST GO ASAP!!!

    ek sal belangstel sonder al die ekstras.wil net die leo vincis by vat.dink jy gaan beter doen om die ekstras apart te verkoop.
  10. K

    T Shirts - 2011 BMW and KTM (new post)

    wil graag 2 ktm t-shirts bes :biggrin:tel asb.xxl waar betaal ek geld in.0828051733 :biggrin:
  11. K

    SEE NEW POST - T Shirts - BMW and KTM for January

    wil asb 2 kry.size xxl. KTM NATUURLIK
  12. K

    Hepco Becker Side Panniers for sale

    cant believe you want to sell them,when you got them for free.could have sold them myself ???
Top