Hi Ronell,
Ek dink enige bike kan deur Afrika ry en enige bike kan dalk net 100km maak. Ek dink die Ktm kan beter op moeilike paaie hanteer word. Die Bmw Adv. sou gemakliker gery het maar ek weet daar gaan serious moeilike plekke wees... Angola, DRC, Congo, Gabon en Cameroon gaan een soort...