Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Helderberg bikers for charity event - 12 October 2013

    :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: Bly hy het ja gese! My familie help my ander familie!
  2. K

    GS800 Standard Small Screen For sale or swop etc etc

    No one else has responded yet, so its yours if you want it!
  3. K

    GS800 Standard Small Screen For sale or swop etc etc

    Hey guys, I found my old screen of my GS, the standard one the bike comes out with. Anybody interrested, make an offer or swop for beer or something! Not gonna buy a bike anytime soon so if anyone wants it, let me know! It was one the bike for about a month, will try to post pics tonight...
  4. K

    3 2nd Hand bande en n GS800 Klein screen

    Ek wil van drie van my ou bande ontslae raak, die anakees was op die GS800 en die metzeler was op n 1200 Die anakees het so 9000 gedoen en die metzeler het so 8000 gedoen. So maak n offer of ruil vi iets of so iets! Michelin Anakee 150/70 R17 Michelin Anakee 90/90 - 21 Metzeler Tourance...
  5. K

    bags connection tour tank/tail bag te koop

    Sak is klaar verkoop! Thanks
  6. K

    bags connection tour tank/tail bag te koop

    Hi julle, Ek het n bags connection tour tank/tailbag te koop. Prys R900 ohb Sak is nog nooit gebruik nie, net uit die packaging uitgehaal om te sien. Sak is in westering so bel my enige tyd na 5 op 0seven9 493 two one 41
  7. K

    800GS For Sale - 2011 model - 11500km

    BMW F800GS 11500km ODO Bike was bought January 2011 from BMW George Balance of 2yr unlimited km factory warranty Balance of 3yr unlimited km roadside assistance Colour:Lava Orange Metallic ABS Heated Grips On-Board computer Centre stand Extras Fitted: Barkbuster Handlebar Gaurds Wild@Heart...
  8. K

    BMW Rallye 2 Baadjie Te Koop R2500

    Die 60 is meer n 3XL as ek moet raai
  9. K

    BMW Rallye 2 Baadjie Te Koop R2500

    Thanks Justin, Ja it is a great jacket, If the Rallye 3 didnt cross my paths I would never sell it! Cheers
  10. K

    BMW Rallye 2 Baadjie Te Koop R2500

    Enige iemand? Baadjie te duur? of dalk te groot!
  11. K

    BMW Rallye 2 Baadjie Te Koop R2500

    Hi Almal, Ek het n BMW Rallye 2 baadjie met die Thermal Inner te koop. Size 60 Baadjie is nog in 'n baie goeie kondisie! Rede vir verkoop: Het 'n Rallye 3 baadjie aangeskaf! Prys: R2500 Ek is van Vrydag tot sondag in kaapstad, so kan hom saambring as enige iemand belangstel! Prys drop...
  12. K

    BMW F800GS For Sale

    Dit is 'n ek wou nie ma ek moes bump!! En ja hy is weer te koop, tragies, maar ek moet maar!
  13. K

    BMW F800GS For Sale

    Bumpe  :laughing4:
  14. K

    EC BASH 2013 - Planning FOR the Ride

    Nee dis iets heeltemal anders! Maar daai pienkes wat jy daar het is self diep lekker!
  15. K

    EC BASH 2013 - Planning FOR the Ride

    Hulle is nogal! ons kan sometime iets reel vir n "special delivery" george se kant toe!
  16. K

    EC BASH 2013 - Planning FOR the Ride

    Sal seker maak ek bring genoeg! En maak seker dis blikkies, en wees betyds in Uniondale voor die ouens weer my moer vloek oor ek weggeraak het!!  :P
Top