KanaalAap
Pack Dog
Ek wil van drie van my ou bande ontslae raak, die anakees was op die GS800 en die metzeler was op n 1200
Die anakees het so 9000 gedoen en die metzeler het so 8000 gedoen.
So maak n offer of ruil vi iets of so iets!
Michelin Anakee 150/70 R17
Michelin Anakee 90/90 - 21
Metzeler Tourance 110/80 R19
Ek het ook my ou original screen van die GS800, die klein screen, so as iemand belangstel maak ook n offer of n swap of iets!
Ek is in mount pleasant, PE
Thanks