Vriendin van my verkoop haar 2007 model 650GS. Geen grondpad gery. Uitstekende toestand, Net lang pad gery.
Dit het die LOW Spec saal van BMW, ideaal vir dames. Dit het ABS EN Heated grips. Spotlights
Die fiets is daar in Elarduspark, maklik om te sien. Dit het 5400Km op. Hand guards, Top Boks...