Hallo daar,
Brommer hier. Ek is al so paar maande hier in die agtergrond op die forum en het gedink dit is tyd om myself voor te stel.... Hallo....
Ek ry 'n Dakar '05, gekoop by Masai wat haar weer by Icemann gekoop het, so ek sou sê my Dakkie het pedigree... :pot:
Hoop om nog lekker te...