Uit die skaduwees

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

rrvanzyl

Pack Dog
Joined
Jan 10, 2011
Messages
256
Reaction score
0
Location
Pretoria, Gauteng
Bike
BMW F800GS
Hallo daar,

Brommer hier. Ek is al so paar maande hier in die agtergrond op die forum en het gedink dit is tyd om myself voor te stel.... Hallo....
Ek ry 'n Dakar '05, gekoop by Masai wat haar weer by Icemann gekoop het, so ek sou sê my Dakkie het pedigree...  :pot:

Hoop om nog lekker te gesels hier!

Groetnis!
 

Latest posts

Top