Dis reg, jy kan slegs T4A op die Nav V oplaai, maar jy gaan moertoe in verdwaal as jy 'n adres in 'n stad of dorp moet opsoek aangesien hulle kaart nie stede en dorp adress het nie. eK het albei op myne gelaai. Onthou net om slegs een kaart op 'n slag te "activate"