Of daar nou blomme is of nie, hierdie trippie word nou met alle geweld beplan. Met elke trippie wat suid of wes (soms Noord)gaan moet ons (ons is van Alberton) route deur Wolmaransstad gaan vir die billtong. So het ons nou die een beplan Alberton, Potchefstoom en dan Wolmaransstad, dan daar...