Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Jonway Galactica 125 te koop

    Ek wil my dogter se Jonway Galactica verkoop.  Dis 'n 2010 model en het net meer as 800 km op.  Die fiets is in baie goeie toestand. Sy het hierdie jaar begin studeer en gebruik nie meer die scooter nie. Prys: R7500 (onco) My sel. no. is 0828095233
  2. G

    Tankbag XT660R

    Ek het uiteindelik vir my XT 'n tankbag gekry.  Dankie GStry, lekker om met jou besigheid te doen.  Angeheg is 'n paar foto,s van hoe die Tankbag pas.  En dit het baaaaie spasie!!
  3. G

    Gegroet vanuit die Battlefields

    Dagsê, ek is Gerhard de Lange, woon in Ladysmith, Natal, predikant in die NG Kerk, lief vir motorfietsry, reeds op Bike in jou Taal, en nuwe lid hier.
Top