G Gerry10 Pack Dog Joined Feb 22, 2011 Messages 154 Reaction score 0 Location Ladysmith Bike Yamaha XT660 Feb 26, 2013 #1 Ek wil my dogter se Jonway Galactica verkoop. Dis 'n 2010 model en het net meer as 800 km op. Die fiets is in baie goeie toestand. Sy het hierdie jaar begin studeer en gebruik nie meer die scooter nie. Prys: R7500 (onco) My sel. no. is 0828095233 Attachments Jonway.jpg 126.7 KB · Views: 72
Ek wil my dogter se Jonway Galactica verkoop. Dis 'n 2010 model en het net meer as 800 km op. Die fiets is in baie goeie toestand. Sy het hierdie jaar begin studeer en gebruik nie meer die scooter nie. Prys: R7500 (onco) My sel. no. is 0828095233