Ek wil my net self voorstel aan al die Wilddog manne. My naam is Chris Lubbe, getroud met Sarah e my dogter Sarah-Lumé. Ons is woonagtig in Pretoria en geniet die buite lewe. Ek is 'n stofkokkerot en geniet dit om stof paaie eerder as teerpaaie te ry. Ek geniet my F800GS en het al 'n paar...