HALLO AAN AL DIE WILD DOG MANNE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 23, 2011
Messages
43
Reaction score
0
Location
Gauteng, Pretoria, Sinoville
Bike
BMW F800GS
Ek wil my net self voorstel aan al die Wilddog manne.  My naam is Chris Lubbe, getroud met Sarah e my dogter Sarah-Lumé.  Ons is woonagtig in Pretoria en geniet die buite lewe.  Ek is 'n stofkokkerot en geniet dit om stof paaie eerder as teerpaaie te ry.  Ek geniet my F800GS en het al 'n paar toere op hom gedoen.  Ongelukkig is my vrou nie 'n biker so ek ry maar saam met vriende. 

Moet sê die manne op Wilddogs is 'n klomp goeie ouens wat help met raad en daad.
Lekker om deel te wees van julle.

Grte
Chris Kalahari
 
Top