Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    BMW F650GS Top box,Tank Bag, Original Screen (Every thing Sold)

    Hi Fernando. Please send your phone number I want the tankbag.
  2. M

    Ducati Multistrada For Sale

    Can you please pm me you contact details.
  3. M

    Pannier brackets and panniers or bags for f650GS

    zebra What's the price on that bags? how do one strap it to the bike? is it a double bags or single.
  4. M

    Givi E21 Panniers for sale or swop

    Rohann Are the panniers still for sale?
  5. M

    2003 Dakar Diens inligting

    Kan enige iemand dalk vir my inligting gee oor wat die 40 000 km diens behels.  :deal:
  6. M

    Dakar chain and sprocket

    What chain will you put on : SFR 520 X-Ring or the Izumi 520 O-Ring? What size sprocket for front and for rear?
  7. M

    Wit streep agtige goed wat op die Dakar se petrol tenk sit

    Net so Chris. Het Donford gebel en dit was so iets soos R 700.00 + BTW vir n stel. Ek sal vir Jughead bietjie vra hoe het hy gemaak. Dankie
  8. M

    Wit streep agtige goed wat op die Dakar se petrol tenk sit

    Iemand het al iets gepost oor die wit goed wat op die kante van die petrol tenk sit wat so afval. Waar kan n mens dit kry of het iemand al so iets gemaak?
  9. M

    2003 Dakar front sprocket cover - Help asb.

    Chris Ok. Maar sluit dit n agter sprocket ook in? ek moet nou altwee sprockets en ketting vervang.
  10. M

    2003 Dakar front sprocket cover - Help asb.

    Chris Hy het nou 36 000 op die klok.
  11. M

    2003 Dakar front sprocket cover - Help asb.

    My 2003 Dakar se front sprocket cover het los gekom Saterdag terwyl ek gery het. Gelukkig het ek dit gou genoeg agter gekom. Die boute het losgekom en weggeval. Kan iemand vir my se waste size en wat die naam van die boute is dat ek dit kan kry asb. Nog iets wat ek moet na kyk volgens my goeie...
  12. M

    2nd Hand BMW spares

    BMW Topbox and crashbars for a 2003 Dakar.
  13. M

    Saterdag 18 Augustus Weskus trip

    Jip kan hom seker in my sak gooi het nie n bracket vir die gps nie dit is nog n ding op die lang lys.
  14. M

    Saterdag 18 Augustus Weskus trip

    Ek en breekbeen beplan n trippie net vir die dag so teen die weskus Wellington af tot in Lambertsbaai en terug. Het hulle manne nie dalk nog voorstelle vir so dag ride nie.
  15. M

    Parte vir BMW GT 1300

    Weet enige iemand waar ek parte vir n BMW GT 1300 sal kan kry behalwe by die dealers. PM my asb.
  16. M

    1100km deur Tankwa in 2 dae

    Thanks OOM Nigel. You can start by planning the next trip to Vredendal , west coast. Breekbeen volgende keer moet die koelboks net beter gepak word vir die oornag pakkie:ricky:
  17. M

    650 Dakar Sidestand

    Thanks guys. Will let the financial manager know that a centerstand will be great for christmas. Zebra I will try one of your options as well.
  18. M

    650 Dakar Sidestand

    Net n vraag. Ek weet nie of van julle manne dit al gedoen het nie maar ek wil weet of daar iemand is wat al die sidestand gemodify het dat die bike nie lyk of hy so le nie. Asb. laat weet my.
  19. M

    1100km deur Tankwa in 2 dae

    Weskus Ek moet dam net se die rimtape was nie my keuse nie met die skoonmaak sesie sal ek dit maar moet afhaal.
Top