2003 Dakar front sprocket cover - Help asb.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Martin Els

Puppy
Joined
Feb 28, 2011
Messages
28
Reaction score
0
Location
Wellington
Bike
BMW F650GS / Dakar
My 2003 Dakar se front sprocket cover het los gekom Saterdag terwyl ek gery het. Gelukkig het ek dit gou genoeg agter gekom. Die boute het losgekom en weggeval. Kan iemand vir my se waste size en wat die naam van die boute is dat ek dit kan kry asb.
Nog iets wat ek moet na kyk volgens my goeie werktuigkindige Breekbeen is die Cushrubbers of kuschrubber wat in die agterwiel se as sit. ( ek het geen idee waarvan die jong praat nie) kan iemand vir my se waar ek in die Paarl / Wellington omgewing daarvan kan kry behalwe BMW.
 
Top