Het vanoggend ‘n nare ervaring gehad. Op pad na Que Sera het drie van ons rustig gery. So entjie uit die dorp het daar ‘n fiets (Trapfiets) gery ‘n blou Renault het in die selfde rigting as ons gery en die eerste van ons het by die Renault verby gegaan die Renault het begin remtrap en na die...