Dit is wonderlike nuus, dis nooit lekker om te MOET ontslae raak van 'n ou se bike nie. Soos jy weet moes ek myne onlangs verkoop en my hart is stukkend! Ek is baie bly vir jou dat jy weer kontrak gekry het. P.S. jy het nie dalk iemand nodig om na jou baby om te sien terwyl jy in Ethiopia is nie...