Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    Bike week Margate...Sunday

    Some pics before the mass-ride. This was sold for R540 000.00
  2. B

    Bike week Margate...Saturday

    Nice to see a lot of D/S bikes this year. Some pics for those who could not make it.
  3. B

    Wanted: KDX 200 front brake disc and caliper.

    Hi all...looking for front brake disc and caliper for a KDX200 My bike is a 1995, but I think they all use the same parts.
  4. B

    Daar is bikers en dan is daar BIKERS

    Vandag sien ek die knaap...in Ramsgate. Reg. NPS 26
  5. B

    Soek KLR flikker ligte.

    Hi Dogs  8) Ek is opsoek na 2008 KLR flikker ligte vir voor en agter. Enige iemand wat het en nie n plaas se prys daarvoor wil he nie, ek sal die posgeld betaal. Sal  selfs die ou shape KLR flikkers oorweeg.
  6. B

    Helmet en boots te koop. Prys verminder.

    Hi WD's My vrou wil haar MX helmet en boots verkoop. Helmet is n AMA Medium....baie goeie kondisie. R400.00 R350.00 Boots is Fly Maverik (10)....sy het dit 4 keer gedra. R900.00 R800.00 Boots sal iemand wat n 7-8 skoen dra pas. Die items is in KZN....Margate.
  7. B

    Adventure baaitjie te koop. Prys verminder

    Hi WD's Baaitjie nog in uitstekende kondisie...so 3 keer gedra. Baaitjie is te groot vir my... :-\klaar n kleiner een gekoop. ;D Het dit in Jan.2011 gekoop...het al die nodige beskerming wat standaard saam kom. Uithaalbare inner, waterdig, ens. Sal n persoon van so 1.85m+ lengte en n 2xl tot3xl...
  8. B

    Nuut van KZN Suidkus

    Hi. Ek is van Ramsgate Kzn...ry n KLR. Loer al so n tydlank rond op WD en geniet dit baie. Hou van die honde se sin vir humor...!! Is al n geruimetyd op KLR Clan. My ander helfte ry ook n KLR en ons hoop om so met die tyd van die ander honde te ontmoet. 8)
Top