Nuut van KZN Suidkus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

bob13

Pack Dog
Joined
Mar 29, 2011
Messages
251
Reaction score
0
Location
Ramsgate
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi. Ek is van Ramsgate Kzn...ry n KLR.
Loer al so n tydlank rond op WD en geniet dit baie.
Hou van die honde se sin vir humor...!!
Is al n geruimetyd op KLR Clan.
My ander helfte ry ook n KLR en ons hoop om so met die tyd
van die ander honde te ontmoet. 8)
 
Top