Ek wil julle ontmoet, maar het eers die jaarlikse familie foto shoot om 6:30, so ek sal julle graag by wilgewandel wil ontmoet as ek nie die total garage haal nie. Ek gaan ook nie oorslaap nie, want ek moet weer 7:00 afslaan Dinsdag in die jaarlikse pa en seun golfdag....ek haat dit as al...