Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    African Twin Trip Meter

    Hello julle Ek hoop iemand kan my help, eks maar bietjie blond. My trip meter se tyd is baie uit, hy is omtrent 'n halfuur voor met sy tyd. Is daar dalk 'n manier om die tyd te kan "reset"? Ek glo daar is iemand wat my kan help met hierdie topic. Oja my Twin is 'n 1998 model. Dankie
  2. D

    Trip na Die Hel Gamkaskloof!!

    Hi julle! Ons wil graag Hel >:D  toe gaan, maar het gehoor  ???  die pad is bietjie rof na al die reens.  :-[ Wie was nou onlangs daar? Dankie hoop om van julle te hoor!  :biggrin: :biggrin:
  3. D

    African Twin Center Stand

    Hi julle eks nuut so julle moet my maar verskoon as ek hier en daar foute maak. Eks opsoek na 'n Center Stand vir my Twin, sy's 'n 1998 model. Ek sit maar die jaarmodel  in want ek weet nie of dit partykeer 'n opsie is nie soos met die voertuie nie. My nr is 0834614428 en my mail is...
Top