Baie dankie almal ek waardeer julle herstel wense opreg. Ek is net dankbaar dat die Here my lewe gespaar het en dat ek uit die hospitaal kon loop. Baie dankie Douglas en Angie vir al jul hulp en ondersteuning en dat julle vir Riaan so bygestaan het en dat julle my by die huis afgelaai het. ...