Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. G

    Hello all Wild dogs

    welkom spikkels, sy staan nou in jou garage so dis stap een, van hier af is dit 'to infinity and beyond' met daai varkie.
  2. G

    parte asb

    dankie optimus
  3. G

    parte asb

    Thanks stofdonkie ek sal jou bel more en by jou kom optel
  4. G

    parte asb

    volroom praat jy nou van my of die fiets? altwee kante toe is waar
  5. G

    parte asb

    wat soek jy vir die flikkerlig - ek vat hom dankie stofdonkie dis 'n begin>thanks vir die resize eisbein - jy weet mos - previously disadvantaged pc user.
  6. G

    parte asb

    hoe het ek die fotos so groot gekry??? toema nou kan julle die skade beter bekyk
  7. G

    parte asb

    mede gsa'ers!!!! Ek soek hulp asb.ekt my rieme styfgeloop laas jaar teen 'n geel datsun pulsar. Ek het seerder gekry as die varkie maar n paar goed soek ek nou om haar weer mooi te maak.Die geld was maar min na die dr's my ge fix het ma nous dit haar beurt. Om te begin kort ek 'n nuwe screen(ekt...
  8. G

    BMW Long Sleeve Tees - orders READY !!!

    i want some biza...will speak to surf and place a western cape order together.
  9. G

    gsa seat is gaar

    surf om pillon deel te lig is bleikbaar maklik.hulle sit net ekstra skuimrubber op agter en trek hom weer oor
  10. G

    gsa seat is gaar

    bald eagle van die forum het 'n shop in Durbanville.Ons wag vir materiaal dan sal ek 'n foto neem en julle wys hoe sy werk was.
  11. G

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    awesome job and very nice to have your own unique gs :thumleft:
  12. G

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    baia baaaaiieeee baie cool beebop hoe lank het die hele storie gevat? lyk of jy alles moes strip en fit
  13. G

    R1150/1100 GS/A Owners ,sharing info , new products & advice & videos

    Surf het jy bonus gekry die maand? of drink jy net minder die maand
  14. G

    T Shirt BMW Long Sleeve

    when we order will it come in time for winter? How about a couple with GSA on the front? i will order 2x black please
  15. G

    1150 gsa seat

    dankie  ek sal laat weet of ek reggekom het. dis great want ek is ook in dville net die reen gaan my bietjie binne hou vandag
  16. G

    gsa seat is gaar

    waar in die kaap kan ek my gaar seat laat oortrek met dieselfde tipe materiaal as die oorspronklike?
  17. G

    1150 gsa seat

    Kan iemand my na 'n upholsterer verwys. Ek soek iemand wat met die regte materiaal werk nie net vinyl of leer soos die ouens wat ek al gebel het nie. Verkieslik wil ek my seat oortrek soos die 30 jaar anniversary bike se rooi. In die Kaap verkieslik of andersins moet die verwysing goed wees soos...
  18. G

    BMW F800GS For Sale

    worcester se wee is lekker vir bike ry......Dink nog 'n keer.'n cheapie kar kan jou ook kry waar jy wil wees.Die dorp is net sooo groooot maar die bike ry paaie van daar is legio. karoo is nie ver nie mmmmmmmm
  19. G

    BMW 1150GS T Shirts - orders open

    daai probleem kan net SIZE related wees!!!!!!!!!! hoe laat ken ek myne kom optel???
  20. G

    Dakar 2007 –Battery – Cape Town.

    definately battery all the amps are used up when you start her in the morning and not enough charge goes back in before you switched her off again. Replace as soon as you can and save yourself the trouble of having to find someone to help you - its cheap enough i replace my 1150gsa one a month...
Top