parte asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

gsa rider

Puppy
Joined
Apr 20, 2011
Messages
34
Reaction score
0
Location
Durbanville
Bike
NER-A-CAR
mede gsa'ers!!!! Ek soek hulp asb.ekt my rieme styfgeloop laas jaar teen 'n geel datsun pulsar. Ek het seerder gekry as die varkie maar n paar goed soek ek nou om haar weer mooi te maak.Die geld was maar min na die dr's my ge fix het ma nous dit haar beurt. Om te begin kort ek 'n nuwe screen(ekt hom gebreek in die verbygaan) telelever(balljoint het gebreek) en voorste plastiek mudguard. Die voorwiel lyk nie of hy skade opgetel het nie maar sal hom laat balanseer en kyk?Vurke het gebuig ma is in om te laat regmaak. Na die staan sy weer op haar eie wiele en kan ek kyk wat nog skort. O ja crashbar links bo het ook gebuig>>weet nie of ek net ander een moet kry nie want vorige eienaar het al die fitting moes opweld wat aan die frame vasbout. Laat weet ma as iemand iets het wat ek kan koop.
 

Attachments

  • 1.jpg
    1.jpg
    50 KB · Views: 85
  • 2.jpg
    2.jpg
    67.8 KB · Views: 83
Top