Baie dankie almal vir julle verwelkomings boodskappe.
2SD, dit sal baie waardeer word as iemand my 'n paar roetes wys hier rond voor ek die Kaap groet, veral as dit 'n groep Yammies is.
Jupiter, dis 'n Yammie ding!!!!
Bring It On, I was VERY pleased to see some Yamaha riders here as well...