New kid on the block

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 28, 2011
Messages
4
Reaction score
0
Location
Stellenbosch
Bike
Yamaha XT600
Hi

Ek het uiteindelik ook wakker geskrik en by die familie aangesluit, alles te danke aan Ogre.
Ek is op Stellenbosch en hoop om meer roetes die kant te ry en wie weet, dalk 'n lang trip of twee.

Ek het begin op my pa se Yamaha XT500 en toe 'n XT250 van my eie gehad voordat hy vir my die huidige een gekoop het.

Sien uit na al die ontmoetings!

 
Top