1100 GS Diens

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

skywalker

Pack Dog
Joined
Jul 1, 2012
Messages
168
Reaction score
0
Location
western Cape George
Bike
BMW F800GS
Het enige van jullemanne al n  1100 choke lever uitmekaar gemaak?

My pa sinne lyk nie lekker nie....... :-[

Waar is ook die beste plek om die gewone service items......olie , oliefilter,aircleaner ens aan te skaf?
 
Top