Vasvat
Puppy
Manne, ek wonder of n opgradering van n 1150 na n 1200GS die regte ding is om te doen, maar kom ons kyk of daar belangstelling is in die oulady
2002 1150 GS standaard (no ABS or Heated Grips)
24,000km
Top Box,
Bande 60-70%
Paar roes merkies, dit gebeur as jy by die see bly.
Easyloader waentjie ook beskikbaar.
R60,000
2002 1150 GS standaard (no ABS or Heated Grips)
24,000km
Top Box,
Bande 60-70%
Paar roes merkies, dit gebeur as jy by die see bly.
Easyloader waentjie ook beskikbaar.
R60,000