frans1
Race Dog
Hi my 1200GS wil party keer nie start as hy in rat is nie. Die staander is op en ek trek die clutch. As ek hom dan uit rat haal start hy normaal. Hy doen dit so 8 uit 10 keer dat ek hom eers uit rat moet haal voordat ek hom aan die gang kan kry. Enige raad sal wardeer word.
Groetnis Frans1
Groetnis Frans1