15 Desember 2007

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ektoknbike

Race Dog
Joined
May 4, 2007
Messages
899
Reaction score
0
Location
Oppie plaas Worcester
Bike
KTM 950 Adventure
Dis daai tyd van die jaar wat jy wil terug sit, ontspan, iets in die glas en stront praat.
Saterdag die 15de Desember, langs die Breede, dop en chop, tent en bike, reun en vrou'tjies hond of alleen.
Buurman het 'n nuwe dubbeldek boot vir "sundowners," daars genoeg houd vir 'n staanvuur, genoeg plek vir so 20-25 tente en genoeg grondpaaie om jou besig te hou.
Tussen Worcester en Villiersdorp langs die Breede, 33 46 49.83 S  19 37 24.39 E
Alle Wilddogs is welkom die uitlanders van anderkant die Vaal ook.
Praat met my as julle enige ander voorstelle het.

Ektoknbike
Hein
 
Top