Ras
Race Dog
Te koop :
1983 - 1987 Honda ATC 200x 3 - wiel
Regte plaas bike vir die "jong" om te gaan pompe start of kyk of krippe vol is.
Of dalk is iemand lus vir 'n restourasie projek ?
Bike het hard gewerk vir baie jare en het 'n hele paar harde stampe en stote weg maar sy engine is 100%.
Jy trek net een maal aan sy tou dan start hy.
Wil graag so na as moontlik aan R6500 kry ?
Enige belangstelling ?