1990 Honda CR 125

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herrmann

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2009
Messages
408
Reaction score
0
Location
Mosselbay
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek hoop daar is iemand hier wat my kan help. Ek is op soek na 'n "owners repair manual" vir 'n 1990 Honda CR125 2stroke. Het iemand dalk so iets wat daar in die garage in 'n kas gebere is. Ek het my gat af gesoek op die net, maar kon niks kry wat ek kon aflaai nie. Ek wil eintlik net die outjie se vurkseels en vurkolie vervang, verder is hy 100%. Ek sal enige hulp baie waardeer.
 
Top