Goeie middag manne!
Ek het 'n 1994 Yamaha XT 600 'n paar maande terug gekoop om eintlik oor te bou en te restoreer. Ek het hom heeltemaal al uitmekaar gehaal maar nou kom ek nie daarby uit om die res als te doen nie.
So ek wil uitvind wat is die belangstelling in so fiets se parte?
Alles is daar en nog reg ook.
Stuur my gerus ' n epos of whatsapp as jy sou belangstel in parte dan kan ek daarna kyk om 'n lys en als op te stel vir almal dan kan ons dit van daar vat.
[email protected]
072 205 3995