2 Pelle gaan Lesotho toe vir die eerste keer 19/08/2015

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Lenny-man

Pack Dog
Joined
Jul 21, 2014
Messages
177
Reaction score
3
Location
Pretoria
Bike
Kawasaki KLR 650
More Honne

Die tyd het amptelik uiteindelik aangebreuk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Ek is soos 'n klein seuntjie voor kersfees!!!  :laughing4:


Ek (Lenny) en 'n goeie pel Divan, wat ek ontmoet het in ons koshuis dae (8jaar terug) gaan uiteindelik Lesotho toe. Ek sal op 'n stewige KLR 650 wees en Divan op 'n betroubare GS800... Hierdie trippie sou ons oorspronklik aan die begin van die jaar gedoen het, maar na 'n hele paar terugslae het ons gese ons sal wag tot die winter verby is.... Wel volgens my is winter nou amptelik verby en ek kan nie meer wag nie  :biggrin:

Ons het danksê Losper, 'n mede WildDog Legend 'n wonderlike roete gekry om te doen (Baie dankie). Ons Beplan 'n 5 dag trippie wat soos volg loop:

Dag 1 - Pretoria tot by Sani Backpackers 660km
Dag 2 - Sani backpackers tot by Sehlabathebe 234km
Dag 3 - Sehlabathebe tot by Semonkong 265km
Dag 4 Semonkong tot by Katse Dam 285km
Dag 5 Katse Dam terug Pretoria toe 630km

Ek gaan baie fotos neem en 'n video maak as ek terug is en dan sal ek 'n mooi verslag ook vir die mense skryf wat hard aan die werk is en voor die rekenaars sit  :spitcoffee: sodat julle ook bietjie inspirasie kan kry vir jul volgende avontuur.

Ons is baie bevoorreg om dit te kan doen en die trippie word opgedra aan een van ons mede koshuis pelle Kyle Culbert wat die wereled en ons te vroeg verlaat het... Ek weet jy gaan ons join op die trip bud!

Ek sal die 24ste van die eerste fotos oplaai.... Julle gaan maar net geduldig moet sit en wag  :drif:

Geniet die nawwek mense!  :thumleft: O0 :thumleft:


 
Top