neroo
Pack Dog
Ek het 'n 2004 KLR 650 te koop met 17600km's op die klokke. Hy is in 'n baie goeie toestand met Michelin Anakee's wat nog tussen 80 en 85% loop op het. Die fiets kom met spaar o-ring chain, spaar rear brake pads, Haynes manual, spaar side covers, spaar radiator shroud plastic, stainless steel bolt kit wat die ou boute vervang ens... O ja die Doohickey is ook gedoen. Die fiets is dan goed uitgesort.
Ekstra's:
Alpos stainless top box
Crahbars
Prys: R32000 onderhandelbaar
Ekstra's:
Alpos stainless top box
Crahbars
Prys: R32000 onderhandelbaar