Bull Rider
Pack Dog
- Joined
- Nov 6, 2014
- Messages
- 54
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS
Ek het 'n 2007 BMW F650GS met 40490km op om te verkoop vir R44000. Jammer ek het nie foto's geposts nie ek weet nie hoe nie so as daar iemand is wat my dalk kan help om dit te doen sal ek dit baie waardeer.