• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2010 Suzuki RMZ 450 - 35k

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

whitefish

Race Dog
Joined
Aug 19, 2009
Messages
2,614
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
KTM 990 Adventure
More Honne en Honninne, pel van my wil sy 2010 Suzuki RMZ 450 verkoop. Fiets is in baie baie goeie kondisie. Hy soek 35k wat ek dink n redelike goeie prys is in die kondisie waarin die fiets is. Geen races gedoen, net naweek pret gehad. Hy het n paar fotos gemail maar ek kry dit nie gelaai nie. Ek kan dit vir iemand mail wat dit miskien kan resize en post indien moontlik. Dankie manne en vroue  :thumleft:
 
Top