Hi Almal,
Ek verkoop my KTM 300 6 Days.
Het die bike so 2 jaar terug gekoop en seker so 5 draaitjies hier om die huis gery met hom.
Bike is baie mooi, ek het kickstand en electric starter vervang en verder werk als soos dit moet. Ure Staan op 242.5 vanaf nuut.
Ek weet eerlik nie wanneer die top-end herbou is nie, maar hy loop baie goed en start maklik.
Ek wil graag R 50 000 he vir hom
Groete
Anton
stuur my pm