5-dag rit waar dit groen is - voorstelle asseblief

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,191
Reaction score
1,680
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek moet nou eers weer 'n slag wegkom, maar dit moet (al weer) 'n vinnige een wees.

My kop staan Royal Natal Park se kant toe, Smithfield, Oos-Vrystaat deur en dalk suid om Lesotho terug huistoe.  Maar ek is nie vas daarop nie.  Ek wil nie kwaai heg-n-steg doen nie, eerder lekker maklike grondpaaie.  Ek ry alleen so ek dink van die kwaaier OK passe gaan nie dié slag werk nie.  Nie lus vir erge beskawing (bedoelende Mount Fletcher tipe plekke nie, as julle hoor wat ek sê).  Gaan ook nie kamp nie maar eerder bekostigbare gastehuise, dalk op plase.

Gee bietjie voorstelle van lekker roetes kêrels.

Ry met my AT, redelik lig gepak.
 
Top