Kameel
Race Dog
- Joined
- May 17, 2011
- Messages
- 2,073
- Reaction score
- 1
- Location
- Brackenfell, Cape Town
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Dagse Willehonne,
TygerBurger in samewerking met Bravo Promosies en Bushman's Cave Bergteater bied op 1 Junie 'n SKAAPKOP-EET Wereldrekordpoging aan. :drif:
Kom deel in die pret en plesier in 'n poging om 'n vorige rekord waar 438 skaapkoppe op een terrein voorberei en geeet is, tot 500 te verbeter.
Plek: Bushman's Cave Bergteater, Clanwilliam
Tyd: Saterdag 1 Junie 2013 vanaf 14:00 (etes om 18:00)
Koste: R150 per kop/skoliere halfprys (Skaapkop- of Potjiekos-ete)
Die Super 15 wedstryd tussen die Stormers en die Kings word uitgesaai in die Olof Bergh-kroeg en daar is heelwat pryse te wen..verder is daar ook vermaak in die vorm van kunstenaars soos Rooies en Amore.
Beperkte akkomodasie in huisies en kampering is beskikbaar: kontak Melinda by [email protected] of skakel 027 482 2918. Logistieke navrae- Erik de Milander- [email protected] of 027 482 2918 of besoek www.bushmanscave.co.za. Kontak ook vir Melinda vir etekaartjiebesprekings.
DIT IS NIE 'N AMPTELIKE WILD DOG'S BASH OF SKAAPKOP-ETE NIE, MAAR DIT SAL UITERAARD LEKKER WEES AS ONS 'N PAAR WILLEHONNE IS WAT SAAM EET.